1 Bedroom Apartment / flat for sale in Miederpark
Miederpark, Potchefstroom, North West
Listed by
Alderie Scholtz
Theo Eiendomme
Details
**Please arrange in advance for a viewing time slot** Hierdie oulike en goed versorgde 1-slaapkamer woonstel bied veilige en gemaklike woonruimte in die hart van Miederpark. Ideaal vir ’n enkelpersoon, werkende professionele persoon of ouer persone wat op soek is na rustige en veilige verblyf. Die woonstel beskik oor: *1 Netjiese slaapkamer *Ruim leefarea met natuurlike lig *Praktiese kombuis met voldoende kasruimte *Netjiese badkamer *Veilige parkeerplek *Rustige en veilige omgewing *Geleë naby winkels, mediese fasiliteite en ander geriewe vir ekstra gerief. ’n Uitstekende opsie vir iemand wat netjiese, lae instandhouding en veilige woonruimte waardeer.
Location
Map showing the location of 1 Bedroom Apartment / flat for sale in Miederpark